Orange Farm

Orange Farm

Farmton
'n Jeugprotes in Orange Farm
'n Jeugprotes in Orange Farm
Orange Farm is in Gauteng
Orange Farm
Orange Farm
 Orange Farm se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°27′54″S 27°51′25″O / 26.46500°S 27.85694°O / -26.46500; 27.85694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Stigting1988
Regering
Oppervlak
 • Totaal0,61 km2 (0,24 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal846
 • Digtheid1 387/km2 (3 590/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Swart mense99.9%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 97.2%
 • Engels 1.2%
 • Ander 1.7%
Poskode (strate)
1805
Skakelkode1841

Orange Farm (inheems ook "Farma" genoem) is 'n township ongeveer 45 km suid van Johannesburg, Gautengprovinsie in Suid-Afrika. Dit is een van die jongste townships in Suid-Afrika, met die oorspronklike bewoners meestal afgedankte plaaswerkers, wat verblyfreg verkry het in 1988. Ondersteuning vir die bevolking het stadig meestal van mense gekom wat huurders in die groot dorp van Soweto was.[2]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Orange Farm". Sensus 2011.
  2. "Orange Farm, South Africa" (in Engels). City of Johannesburg. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Januarie 2013. Besoek op 14 Februarie 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy